School24Seven - Grey College  Grey College

Image

Nedbank Grey Kollege Musiekfees met Indomitus!
Maandag verwelkom ons vanjaar se gaskunstenaars, Demi Lee Moore en Emo Adams by die skool! Moenie dié aanlynproduksie misloop nie! @Nedbank @theNWU @Rooistoel @emoadams #OldFashionedGreytness #mynwu #TakeMoneySeriously  #demileemoore https://t.co/xfo236vDEf

2021-10-15 09:12:19

Image

Sneak peaks...
NEDBANK GREY KOLLEGE MUSIC FESTIVAL 2021
@Nedbank @theNWU @Rooistoel
#ViveLaGrey #Grey2Gold #Greyculture
#Greymusicfest2021
#OldFashionedGreytness #TakeMoneySeriously 
#MyNWU https://t.co/4oCYK5ljdY

2021-10-13 21:18:06

Image

Weet julle wie en kan julle raai wie die gaskunstenaars vir vanjaar se NEDBANK GREY KOLLEGE MUSIEKFEES 2021 is?
@Nedbank @theNWU @Rooistoel
#ViveLaGrey #Grey2Gold #Greykultuur
#Greymusiekfees2021
#OldFashionedGreytness #TakeMoneySeriously 
#MyNWU https://t.co/jaquNhenS7

2021-10-12 17:01:46
Views 1505
About Us

Grey Kollege is in 1855 deur Sir George Grey gestig. Dit is die oudste skool noord van die Garieprivier, en die derde-oudste skool in Suid-Afrika. Grey streef daarna om elke Grey-seun met die nodige lewensvaardighede, kennis en ervaring toe te rus om in ‘n goed-gebalanseerde en suksesvolle volwassene te ontwikkel. Grey College was founded by Sir George Grey in 1855. This is the oldest school north of the Gariep River, and the third-oldest school in South Africa. Grey College strives to equip

Contact Number 051 444 1513